🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale

Agaat

Agaat speel af in die periode 1946 tot 1996 en handel oor die lotgevalle van vier mense op 'n plaas in die distrik van Swellendam. Die verhaal ontvou aan die hand van die verteller, Milla de Wet (nee Redelinghuys), waar sy op haar sterfbed probeer sin maak van haar lewe as "oorsprong" van die lotgevalle op 'n familieplaas. Dit is 'n boek wat die "treurwerk" en die poging tot verledetydsbemagtiging van 'n hele generasie van landelike Suid-Afrikaners onder woorde wil bring en in die proses ook indringende perspektiewe open sowel oor die verantwoordelikheid en die noodwendige feile van die geheue, as oor die prekere en twyfelagtige aard van die skryfdaad ten opsigte van 'n beroerde verlede en 'n onsekere toekoms in hierdie land. Die leser word deur hierdie teks verlei tot 'n leesavontuur in die uiterste grensgebiede van intimiteit, liefde, geweld en dood.
Select Location
Select Condition
Select Location Type
From $10.50

Original: $34.99

-70%
Agaat—

$34.99

$10.50
Product image 1

Description

Agaat speel af in die periode 1946 tot 1996 en handel oor die lotgevalle van vier mense op 'n plaas in die distrik van Swellendam. Die verhaal ontvou aan die hand van die verteller, Milla de Wet (nee Redelinghuys), waar sy op haar sterfbed probeer sin maak van haar lewe as "oorsprong" van die lotgevalle op 'n familieplaas. Dit is 'n boek wat die "treurwerk" en die poging tot verledetydsbemagtiging van 'n hele generasie van landelike Suid-Afrikaners onder woorde wil bring en in die proses ook indringende perspektiewe open sowel oor die verantwoordelikheid en die noodwendige feile van die geheue, as oor die prekere en twyfelagtige aard van die skryfdaad ten opsigte van 'n beroerde verlede en 'n onsekere toekoms in hierdie land. Die leser word deur hierdie teks verlei tot 'n leesavontuur in die uiterste grensgebiede van intimiteit, liefde, geweld en dood.
Agaat | World of Books US